ELVIS SE SEUN-JHB

ELVIS SE SEUN-JHB

Elvis se Seun speel 'n groot verskeidenheid bekende kuierliedjies en lekker dansmusiek. Sy klankman speel ook dan lekker kuier- en dansmusiek tussendeur en na die tyd om die partytjie tot laat aan die gang te hou!

Elvis se Seun het puik klanktoerusting, 'n groot verskeidenheid kuier- en dansmusiek vir enige geleentheid en bied net die beste waarde vir jou geld.

Opsies: 1)Elvis se Seun met kitaarspeler, 2) Elvis se Seun trio met kitaarspeler en baskitaarspeler 3) Elvis se Seun volle groep met kitaarspeler, baskitaarspeler en twee danser meisies.

 

Contact Form

Please enter your details and we will get back to you.